
We Offer | Ons bied
We offer creative visual aids to teachers and parents in the foundation phase.
We are constantly adding new themes, so keep an eye on the site. Feel free to contact us regarding custom designs for a quote. We can personalize flashcards and other products to suit your needs.
​
Ons bied kreatiewe visuele hulpmiddels aan onderwysers en ouers in die grondslagfase.
​
Ons sal gedurig nuwe temas byvoeg, so hou die webwerf met 'n valkoog dop.
Kontak ons ook gerus in verband met pasgemaakte ontwerpe vir 'n kwotasie. Ons kan flitskaarte en ander produkte verpersoonlik om jou benodighede te pas.
Let asseblief daarop dat alle produkte digitaal is en self gedruk moet word.
Please note that all products are digital and must be printed by yourself.

HELP!
Creating a theme for your classroom can be daunting. Let us help you ease the hard work by doing it for you. If you cannot find what you need in the existing catalogue, let us know. We want to assist you in any way possible.
Om 'n tema vir jou klaskamer te skep, kan harde werk wees. Laat ons jou help om die harde werk te vergemaklik deur dit vir jou te doen. As jy nie wat jy nodig het in die bestaande katalogus kan kry nie, laat weet ons. Ons wil jou op enige moontlike manier bystaan.
























